Skryf die volgende sinne in die lydende vorm (passief).
a) Ek stuur my brief aan die tydskrif.
b) Sophia het die advertensie in die tydskrif gelees.
c) Jasmine het verlede jaar die beurs gewen.
d) Wie gaan die beurs wen?
Hulle sê dit is 'n goeie beurs.