mariscawessels20 mariscawessels20 09-08-2021 Mathematics contestada Petru koop reghoekige houers met tolletjies garing die radius van n silindervormige tolletjie is 11,5mm. Bepaal die maksimmum getal tolletjies garing wat in n reghoekige houer wat 120mm breed en 195mm lank is sal pas toon alle berekening